Die Indiese Grand Prix was 'n Formule Een-kampioenskapswedren[1] wat drie keer by die Buddh Internasionale Renbaan in Indië van 2011 tot 2013 aangebied is.
Die ren kom nie meer op die Formule Eenkalender voor nie, weens 'n belastingdispuut wat die FIA destyds met die staat Uttar Pradesh van Indië gehad het.[2]